Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Mabuza se reis na Rusland laat my wonder

Oor “Mabuza ‘nie totaal eerlik met landgenote’ ” (04.09): Ek kan nie help om te wonder oor ons adj.pres. David Mabuza nie.

Hy ontken bande met die Guptas, maar vlieg saam met hulle na Rusland in hul vliegtuig, blykbaar op uitnodiging van Duduzane Zuma wat ook op die vlug is.

Mabuza is blykbaar daarheen vir behandeling nadat hy glo vergiftig is.

Ek kan nie help om te wonder waarom hy juis Rusland toe moes gaan vir dié behandeling nie.

Ons ander sien sommer ons plaaslike dokter.

Dit sal nogal interessant wees om die ware rede uit te vind vir sy besoek aan Rusland.

Meer oor:  Duduzane ­Zuma  |  Adj.Pres. David Mabuza  |  Guptas  |  Mystem  |  Lesersbrief  |  Politiek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.