Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Malema is nie met ander vergelykbaar

Die artikel “Sit boelie op sy plek”(17.09) deur prof. Pieter Labuschagne het betrekking.

Ek is van mening dat Labuschagne se vergelyking deur middel van ’n foto, tussen Duitsland 1930 en Suid-Afrika 2020, uiters swak en onvanpas is.

Labuschagne stel dit duidelik dat in 1930 die twee soldate ’n kennisgewing op ’n winkelvenster aangebring het waarin die Duitse volk versoek is om Joodse ondernemings te boikot. Daarenteen is Julius Malema se barbaarse optrede geensins vergelykbaar nie, want hulle het winkels verwoes, aan die brand gesteek en tree heeltemal onregmatig op sonder dat daar enige substansie daarvoor bestaan. Malema en kie is reeds deel van die kommunistiese bestel om alles te verwoes en af te breek en hul optrede het geen bestaansreg nie.

Wie was die leiers van die kommuniste in Rusland in die Bolsjewistiese Revolusie wat meer as 100 miljoen mense vermoor het, en wie het die Duitse ekonomie met hul banke so vernietig dat vroue en jong meisies hul liggame moes verkoop om kos op die tafel te kon sit en wie het ons land in die gemors gedompel? Ek vra weer die vraag – wie was die leiers? Dit is dieselfde mense wat Malema gebruik.

Labuschagne, jou vergelykings het geen maatstaf nie en is geensins realisties nie, want die oorsake is nie dieselfde nie. Wie regeer die wêreld steeds deur die banke en ander instellings, en wie was agter Engeland wat ons Boererepublieke kom vernietig het om die goud en ander rykdomme te verkry en dit op ons vroue en kinders uitgehaal het, net soos wat dit met die Duitsers gegaan het.

Ongelukkig is liberalisme ’n siekte wat geen maatstaf tot werklikheid en eerlikheid het nie en die knie buig vir elke Jan Rap en sy maat van wie hy voordeel kan trek. Dit is ’n vernietigingskrag waaraan niemand iets kan doen nie.

Meer oor:  Wellington  |  Brief  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.