Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Manlike baasspelerigheid só gestook

Ek het groot waardering vir jong boere wat landwyd kos op ons tafels sit. Hul deelname aan Boer soek ’n vrou is minder verdienstelik. Vroue word van heinde en ver vir hulle aangekarwei en dan soos skoumerries opgestel sodat elke boer sy keuse kan doen met die oog op ’n romantiese verbintenis. Maar wat ’n onthutsende ervaring vir elke “verwerpte” vrou wat huis toe gestuur word. Ja, vroue besef wel deeglik vooraf wat die reëls van die spel is, maar met hul deelname word manlike baasspelerigheid net verder gestook.

Meer oor:  My Stem  |  Boer Soek 'N Vrou
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.