Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Maties-liedjies gee my hoendervel

Studentesang, hetsy formele koorsang, uitbundige liedjies by Intervarsity of sentimentele melodieë om die kampvuur, is ’n universele verskynsel. Maties is geen uitsondering nie.

Talle liedjies is oor ’n lang tydperk in Matieland gesing. Daar is Intervarsity-liedjies soos “Die besem” en “Ikeys, ons kry julle jammer!”. En onthou julle nog “Langs Coetzenburg vloei ’n waterstroom” en “In Stellenbosch bloei weer die bome”? Dan die verspotte stoutes: “Op die top van Papegaaiskop”, “Mampoer” en “Anna Jordaan”. Ook die hartseer en verlange: “Nog ’n jaar is verstreke”. En dan sluit ons af met “Gaudeamus Igitur”. Dit laat my hoendervel kry!

Ek het lus om dit een aand vir die Minerva-dames te gaan sing!

Meer oor:  Minerva  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.