Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
MATRIEKS: Deel jou foto's met ons!
matriekafskeid

Die matriekafskeid-seisoen het afgeskop en Netwerk24 wil graag jou kind se matriekafskeidfoto's sien!

Stuur jou kind se foto vir Zilke Prinsloo by zilke.prinsloo@netwerk24.com en ons plaas dit op Netwerk24.

Onthou asseblief om die volgende in jou e-pos in te sluit:

  • Jou kind se naam en van
  • Jou kind se metgesel se naam en van
  • Jou kind se skool se naam

Ons sien uit om ons lesers se foto's te ontvang!

Netwerk24 het verlede jaar 100de foto's ontvang. Kyk al die foto's hier.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.