Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
MATRIEKS: Foto's van afskeide stroom nog in

Oor die naweek het nog ouers pragtige foto's van hul matriek-kinders by hul matriekafskeide vir Netwerk24 aangestuur.

  • Wil jy jou kind se foto's ook vir ons stuur? Klik hier.
  • Ons ontvang tans baie foto's van ons lesers en dateer hierdie artikel gereeld op. As ons nog nie jou kind se foto's opgelaai het nie, doen ons dit so gou as moontlik.

KYK OOK: Hier is die foto's wat ons Woensdag, Donderdag, Vrydag en Saterdag gepubliseer het.

Sharnae Botha en André van der Walt

Hoërskool Noordheuwel en Hoërskool Monument

Carla Sanders en Rocco Minnie

Hoërskool Voortrekker in Pietermaritzburg

Ilzené Douglas en Ruan Mostert

Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein

Julian Stapelberg en Chante Bester

Leeuwenhof Akademie

Caitlin Kotze en Wesley Hunter

Hoërskool Die Anker in Brakpan

Dinda Müller

Hoërskool Kempton Park

Reghardt Jooste en Lottie van Niekerk

Hoërskool Durbanville

Curtley Christians en Brendon Lesch

Hoërskool Melkbosstrand

Sarina Roux en Aidan Liebenberg

Hoërskool Menlopark

Alechandro Santos en Alysha Conradie

Pretoria Boys' High School

Lize de Beer en Louis Kruger

Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria

Nicole Oertel-Brudvig en Kyle de Lange

Hoërskool Benoni

Alycia Grové

Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp

David (Duffie) Kellerman en Elzanne Liebenberg

Paarl Gimnasium

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.