Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
MATRIEKS: Laaste foto's van afskeide

Netwerk24-lesers het die afgelope week die mooiste foto's van hul kinders se matriekafskeide ingestuur.

Ons plaas Donderdag, 11 Oktober, die laaste klomp foto's.

  • Hou hierdie artikel dop. Ons sal dit deur die loop van die dag met die laaste foto's opdateer.

KYK OOK: Hier is die foto's wat ons WoensdagDonderdagVrydagSaterdagMaandagDinsdag en Woensdag, 10 Oktober gepubliseer het.

Elizne Venter en Jacques Lotriet

Hoër Meisieskool Oranje en Grey Kollege in Bloemfontein

Bianca Janse van Vuuren en Wouter Olivier

Hoërskool Wonderboom in Pretoria

Miré Allen en Andre de Jager

Hoërskool Oos-Moot in Pretoria

Janka du Preez

Hoërskool Stellenberg

Kayla Erasmus en SJ Marias

Hoërskool Despatch

Carika Barnes en Dewet Roodt

Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria

Deidré Cicilie en Ramondo Wynand

Oranje Hoër Meisieskool in Bloemfontein

Janus Louw en Elaine Oberholzer

Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein

Elizma Pieterse en Arno Strydom

Hoërskool Rustenburg

Chanté Bester en Julian Stapelberg

Hoërskool John Vorster in Nigel

Stephan Bezuidenhout en Heide Jansen

HTS Daniël Pienaar in Uitenhage

Macks Diering en Nicole Shaw

Hoërskool Wilgers in Pretoria

Sunel van Eeden en Brandon Daffue

Oranje Meisieskool in Bloemfontein

Elrie van den Berg en Jannie Crous

Salomon Senekal Sekondêr in Viljoenskroon

Anje Smith en Tiaan van der Westhuizen

Hoërskool Hermanus

Cora-Li Schmidt en JJ Kruger

Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria

Marizanne van Wyk en Nolo Matlala

Hoërskool Eduplex in Pretoria

Riku Botha en Dayna Vos

Hoërskool Linden

Barry Botha en Shanelle Nagel 

Hoërskool Linden

Adriaan Wasserman en Lea Blom

Hoërskool Framesby in Port Elizabeth

Henco Kotze en Inge Wessels

Hoërskool Upington

Tegan Vermaak en Juane van Zyl

Hoërskool Oosterlig in Boksburg

Gerdré van Niekerk en Laurike Erasmus

HTS Middelburg

Basjan Erasmus en Wilmarie Roos

Hoërskool Rustenburg

Cherelle Vermaak en Nico Smit

Hoërskool Oosterlig in Boksburg

Ilse Coetsee en Eksteen van der Hoven

HMS Eunice in Bloemfontein

Dohan Visagie en sy metgesel McKeyla

Hoërskool Dr. Malan in Meyerton

Elzane Marais en Conor du Plessis

Curro Bankenveld in Emalahleni 

Dries Steyn en Nicola Badenhorst

Grey College in Bloemfontein

Chantelle Davy en Rutger van Huyssteen

Hoërskool Stellenbosch

Dominic Erwee en Adriaan Roets

Hoërskool Zwartkop in Pretoria

Dawie van Jaarsveld

Hoërskool Merensky in Tzaneen

Chanté Samons en Bryan Coetzee

Hoërskool Driehoek in Vanderbiljpark

Alisha Muller en Theo Vermaak

Hoërskool Oos-Moot in Pretoria

Chantel Bester en Henco Lamprecht

Hoërskool Schoonspruit in Klerksdorp

Reynhard Kriek en Carla du Plessis

Hoërskool Monument in Krugersdorp

Kellen Gernandt en Ceri Mitchell

Hoërskool Overkruin in Pretoria

Danél Klopper en Hanré Claasen

Hoërskool Brits 

Sune Botha en MJ Olivier

Hoërskool Wagpos 

Bobby Duvenhage en Almarie Bruwer

Hoërskool Upington

Ricardo Beyl en Emily Alberts

Hoërskool Hermanus en HTS Drostdy in Worcester

Die tweeling Jamey en Jesse Grobler

Hoërskool Wonderboom

Juli Vercuiel

Hoërskool Stellenberg

Bertus Beetge en Johané Booysen

Hoërskool Florida in Goodwood

Gené Booysen en Duncan Erasmus

Hoërskool Florida in Goodwood

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.