Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
MATRIEKS: Lesers deel nog mooi foto's van afskeide

Ons kan nie voorbly met al die mooi foto's wat ons lesers van hul kinders se matriekafskeide instuur nie!

Het jy nog foto's wat jy wil stuur? Dis nou jou laaste kans. Ons publiseer Donderdag die laaste matriekafskeidfoto's op Netwerk24. Klik hier vir meer inligting.

KYK OOK: Hier is die foto's wat ons WoensdagDonderdagVrydagSaterdagMaandag en Dinsdag gepubliseer het.

Bernice Kirsten en Ruben Liebenberg

Hoërskool Gouveld in Welkom

Ronan Strauss en Nicci Claassen

Hoërskool Hermanus

Danika van der Westhuizen

Hoërskool Despatch

Chloé Solomons

HMS Paarl

Amber Jevon en Dylan van der Merwe

Hoërskool Randburg

Tehillah Truter en Andrew Geldenhuys 

HMS Paarl

Deidré du Plessis en Deon Weston

Hoërskool Duineveld in Upington

Demi Mac Vay en Leon van Jaarsveld

Curro Kathu

Tarien Albrecht en Louis Alberts

Hoërskool Dr. Malan in Meyerton

Tes-Mari du Plessis en Johann Bezuidenhout

Hoërskool Goudveld in Welkom

Aimee Woolley en Eric Sims

Hoërskool Table View in Kaapstad

Megan Vorster en Alwyn Geyer

Hoërskool Garsfontein

Jonathan Zuydam en Carol-Ann Barnard

Hoërskool Knysna

Lizaan Ellis en John-Ré Havenga

Hoër Volkskool Potchefstroom

Louise Frylinck en Wehan Coetzee

Hoër Volkskool in Potchefstroom

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.