Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Meer mense moet verskoning vra

Die berig “Jammer vir julle lyding oor apartheid” (24.02) laat ’n mens dink aan die talle kere die afgelope 25 jaar dat kerke, predikante, politici en andere verskoning gevra het vir apartheid en die leed wat dit swart, bruin en Indiërs aangedoen het.

Natuurlik stem ’n mens daarmee saam, maar my vraag is of ’n mens dan vir elke onverantwoordelike uitlating, deur wie ook al, weer om verskoning vra? Sekerlik nie!

Die mense wat in die betrokke berig genoem word, moet ook miskien begin vrae vra soos:

  • Wanneer vra die ANC om verskoning vir die sterftes in hul strafkampe van destyds; en
  • Waarom fokus die ondertekenaars nie op die bedrog, diefstal van staatsbates, stroping van die Staatsdienspensioenfonds, ensovoorts, ensovoorts en roep daardie mense en instansies tot verantwoording nie?
Meer oor:  Mystem  |  Apartheid  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.