Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Meester Claassen almal se mentor
George Claassen toe hy in 1961 op 44-jarige ouderdom die Comrades gewen het. Regs staan Vic Clapham die stigter van die Comrades in 1921. Foto: Comrades Marathon-vereniging

Dat meester George Claassen ná al die jare die voorblad van Beeld haal (03.06), wys jou hoe ’n uitsonderlike man hy was met sy swart sweetpak, sy swart Dodge en sy Bata-tekkies.

George, dit is werklik ’n mooi eerbewys aan meester Claassen, jou pa, deur Sarel van der Walt via jou.

Ek dink elkeen van ons oudleerlinge wat saam met hom op die Hoërskool Middelburg was, voel dieselfde.

Ek onthou soos gister toe ons in 1961 meegedeel is dat meester Claassen die Comrades gewen het!

Hy was ons almal se mentor.

Meer oor:  Comrades
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.