Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Mense moet gehoor en nie stilgemaak word

Daar is lanklaas so ’n relevante artikel gepubliseer soos Denis Venter se “ ’n Stryd om kritiese denke” (06.10). Helen Zille is natuurlik een van die eerste denkendes wat gedeleteis. Hoe durf sy ’n alternatiewe mening lug. En Julius Malema word op surround sound gesit. Full blast.

Word wakker! Mense moet aangehoor en nie stilgemaak word nie. Christene, Moslems en ander gelowe laat ook nie ruimte vir redenasie toe nie.

Dit bly vir my ontstellend dat mense in die 21ste eeu nog soos skape optree. Om die trop te volg, vereis nie veel inisiatief of vindingrykheid nie. Skynbaar het baie min van ons die wilskrag om in opstand te kom teen hierdie kultuur van “dwaasheid en stommiteit”.

Meer oor:  Helen Zille  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.