Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Mense moet pa staan vir hul dade

Ek het met groot belangstelling die verskillende menings oor die Ashwin Willemse-sage gevolg.

Hoewel die feite nog nie duidelik is nie, is daar myns insiens tog iets wat ontbreek, naamlik verantwoordelikheid – my verantwoordelikheid teenoor SuperSport, wat my betaal, om so professioneel as moontlik op te tree. Ek is daarvoor verantwoordelik.

As rolmodelle nie verantwoordelikheid vir hul dade wil aanvaar nie, hoe leer ons ’n nuwe geslag kinders om verantwoordelikheid te aanvaar vir hul optrede in die toekoms?

As politici en ander leiers nie verantwoordelikheid vir hul dade wil aanvaar nie, hoe leer ons, as opvoeders, kinders om verantwoordelikheid te aanvaar?

Meer oor:  Villiersdorp  |  Brief  |  Mystem  |  Ashwin Willemse
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.