Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Moeg vir munisipaliteit se flou verskonings

Pap uit die as krap, is wat woordvoerders gewoonlik moet doen as hul organisasies droogmaak.

Dat dele van Bloemfontein, wat water van Maselspoort kry, nou weer probleme het, word toegeskryf aan die reën, sê Qondile Khedama, bestuurder: kommunikasie van die Mangaung-metro, volgens die berig “Dele van Bfn sonder water (17.01). Die reën het vloede veroorsaak, te verstane, wat die watergehalte beïnvloed het. Maar wat ek nie glo nie is dat water vanuit die stad daartoe bygedra het. Die water van die stad vloei basies in Bloemspruit weg, wat nie naby Maselspoort kom nie. As ek reg onthou, vloei dit naby Glen in die Modderrivier.

Ek word moeg vir flou verskonings om onbekwaamheid te verdoesel.

Meer oor:  Mystem  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.