Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Moenie ingesleep word by rashaat

Moenie toelaat dat die regering weer wegkruip agter die “raskaart” in Senekal nie.

Wat besig is om te gebeur in Senekal, het niks te doen met ras nie, maar alles met ’n regering wat nie optree teen wetteloosheid nie.

Laat ons nie ingesleep word by wie ook al rashaat wil aanblaas nie – dit kan die einde van Suid-Afrika beteken vir die oorgrote meerderheid van sy mense, van watter kleur en geloof ook al, wat vrede en ’n gemeenskaplike toekoms in vrede vir almal in ons land begeer.

Meer oor:  Mystem  |  Rashaat  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.