Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Moenie jou probleme op ander pak

Annelie Botes, gaan lees weer jou stukkie in Die Burger van verlede Vrydag. Jy skryf vanuit die perspektief van iemand wat nie van honde hou nie, en fokus net op jou eie behoeftes.

Ek kom taamlik dikwels by hierdie mark. Hier kom wit en swart, Christene en Moslems met en sonder honde.

Hier kuier mense sonder vrees vir misdaad en geweld. Niemand soek konfrontasie nie.

Almal gesels met mekaar en ons weet ons stalletjies is veilig. Mense behandel mekaar met goeie maniere. Blapsies word oorgesien en vergewe.

Hoekom wil jy iets goeds wat aan die gebeur is, so afkraak?

Die meeste van ons kry negatiewe buie, maar ons maak nie ander die slagoffers daarvan nie.

Meer oor:  Annelie Botes  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.