Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Moenie ’n ander se musiek opdis

Ek het ’n broertjie dood aan gevestigde Afrikaanse sangers wat kies om covers van internasionale kunstenaars te doen.

Dikwels is dit sommer die helfte van hul optrede. Ek betaal om na jou te kyk en na jou musiek te luister.

Iemand soos Jan Blohm of Fokofpolisiekar vul ’n hele optrede met hul eie musiek en dan stap ek baie tevrede weg.

Meer oor:  Mystem  |  Lesersbrief  |  Musiek  |  Afrikaanse Musiek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.