Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Muilband liewer die DA en De Lille

Na aanleiding van Johann Maarman se mening (06.08) oor die DA en De Lille, net die volgende:

Aangesien ons steeds in die duister verkeer oor die ware geskilpunte in hierdie uitgerekte, irriterende sage, kan niemand ’n ingeligte mening daaroor hê nie.

Is dit te veel gevra om ’n muilbandklousule toe te pas wat alle partye verbied om belaglike “mea culpa”- en “ek het mos gesê”-stellings te maak?

Dit lyk dan asof die debat ad infinitum tot ad nauseam kan aangaan.

Is ons ad idem hieroor?

Meer oor:  Da  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.