Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
MyStem: Leser wen R1000 met sy kommentaar!

Chris Louw wen vandag die R1 000 in Netwerk24 se MyStem-kompetisie met sy kommentaar oor Raymond Hlungwani se stuk oor hoe ’n studieleier sy haat vir wit mense in liefde verander het. 

Te veel mense wil vir ander vertel hoe elkeen “moet” optree. Suid-Afrika kort baie meer mense soos hierdie.

Te lank spoeg en slaan ons na mekaar met woorde en onbeskofte, onbesonne opmerkings en ’n geskel.

Ons optrede bepaal die manier hoe mense na mekaar kyk. Die goeie stories gaan soms verby sonder dat ons die liefde vir medemense kan sien.

Dít is die Suid-Afrika waarvoor almal wat hul toekoms hier sien, moet werk.

Dankie vir ’n uiters betekenisvolle artikel!

* Stuur jou mening na MyStem@netwerk24.com en staan die kans om ook R1 000 te wen! Lees hier meer.

Meer oor:  Rassisme
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.