Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
’n Bietjie humor in dié neerdrukkende tye

Ek stap nou aan na 90 en net toe ek dink dat jy op hierdie ouderdom nou al alles gehoor en gesien het, lees ek, met ’n glimlag, op die voorblad van Die Burger dat boewe gevang is toe hulle by ’n tronk inbreek. Ek wonder toe net of hulle tronkstraf opgelê gaan word.

So af en toe, te midde van al die neerdrukkende nuus, is daar ook ’n bietjie humor.

Dalk lê daar vandag ook nog ’n bietjie goeie nuus en ligte vermaak vir ons en wag.

Meer oor:  Mystem  |  Humor  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.