Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
’n Plek om geliefdes te onthou

Strooi gerus jou geliefde vrou se as in die tuin, Wilhelm Jordaan. Jy gaan haar buitendien oral sien . . . nie net in die opslag-asters nie.

Ek het my man, Cliff Saunders, en ons seun Dudley se as begrawe onder die suurlemoenboom in ons tuin – by die klippe van die plaas.

Daar is ’n bankie vir my waar ek tyd saam met hulle kan deurbring.

Selfs ons Yorkie, Duke, vertoef graag daar.

Meer oor:  My Stem  |  Begrawe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.