Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
’n Verwronge en gevaarlike siening van God

Johannes Froneman is heeltemal reg as hy Skrifgesag ’n “fundamentele saak” noem (Brandpunt 04.03).

Grondliggend tot die probleem is sommige se siening dat hulle verplig is om te glo dat God werklik is (of was) soos wat Hy in 1 Samuel 15 voorgestel word: wraaksugtig en wreed.

Die teoloog Rob Bell noem daardie siening ’n “warped and dangerous view of God”.

Meer oor:  Mystem  |  Bybel  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.