Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Nataniël se monotone voordrag juis koddig

Estelle Venter maak kapsie teen J.B. Roux se beskrywing van Nataniël se stem as “androgeen” (11.11). Dat dit diep is, is gewis.

Maar sý begaan self ’n flater deur te sê dit het allerlei “kamp infleksies” en gaan “op en af”. Is die tante van Nantes se voordrag nie juis komieklik omdat dit verbasend monotoon is nie? Soos ’n boot wat die baai se boom skraap?

Meer oor:  Nataniël  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.