Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
NGV-planne lyk na ’n stemwerwery

Oor Helen Zille se kommentaar oor die nasionale gesondheids­versekering (NGV, 02.10):

Die ANC klou aan sy besluit om, kom wat wil, die NGV in te stel. Natuurlik om sy eie bas te red deur ’n valse hoop onder miljoene te skep sodat hy die volgende verkiesing kan wen! Dit klink mos alte lekker – die vooruitsig van “gratis” mediese versorging in ’n private hospitaal. Al is jy sonder inkomste.

Maar uiteindelik sal ook dié boontjie sy loontjie kry!

Meer oor:  Ngv  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.