Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Nie politiek aan tafel nie, asseblief

Susan de Klerk, Port Elizabeth, skryf:

Die afgelope vier jaar was daar gereeld snedige en beledigende aanmerkings en verwysings na Donald Trump in Rapport.

’n Grens is egter nou oorskry toe Anél Potgieter in haar kosrubriek na Trump “en al sy gemors” verwys. Sal sy dit durf waag om so na oudpres. Jacob Zuma of Julius Malema in haar rubriek te verwys?

Hou asseblief die politieke kommentaar en die kosrubrieke apart.

Meer oor:  Lesersbrief  |  Trump
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.