Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
NUWE FOTO'S: Lesers deel nóg matriekafskeid-foto's

Foto's stroom tans in soos Netwerk24-lesers met hul kinders se matriekafskeidfoto's wil spog.

Kyk hier na ons lesers se trots!

  • Wil jy jou kind se foto's ook vir ons stuur? Klik hier.
  • Ons ontvang tans baie foto's van ons lesers en dateer hierdie artikel gereeld op. As ons nog nie jou kind se foto's opgelaai het nie, doen ons dit so gou as moontlik.

KYK OOK: Klik hier om na die foto's te kyk wat ons Woensdag gepubliseer het.

Lorraine Greyvenstein en Kian Strydom

Hoërskool EG Jansen in Boksburg

Kettra Venter en Robert Muller

Hoërskool Goudrif in Germiston

Tyrone de Bruyn en Megan Baird

Lantern School of Excellence in Roodepoort

Lizay van der Westhuizen en Adriaan Myburgh

Sonneveld Akademie in Brakpan

Gabriella Olivier

BESA Leadership Academy in Johannesburg

Elana Badenhorst en Franco Kuhn

Hoërskool Duineveld in Upington

Bronwyn Hugo en Jaco van der Walt

Hoërskool Wagpos in Brits

Charlize Theron en Johan Murray

Hoërskool Centurion

Leilani van Wyk en Jean-Jacques Grobler

Hoërskool Dr. Malan in Meyerton

Dané Jordaan en Ruan Nortje

Hoërskool Pionier in Vryheid

Ian Bouwer en Roelien van Vuuren

Hoërskool Piet Retief

Brendan Myburgh en Chané Oelofse 

Hoërskool Aliwal-Noord

Armand du Plessis en Nina Coetzee

Hoërskool Stellenberg

Matthew Roziers 

Hoërskool Hottentots-Holland in Somerset-Wes

Kayla Abby Smith

Klein Nederburg Senior Sekondêr in die Paarl

Kimberleigh Lucas en Juvan Goliath 

Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres

Sanel Daffue en Jannie Verster

Hoërskool Hennenman in die Vrystaat

Ruan Oosthuizen en Danelle Pretorius

Hoërskool Zwartkop in Centurion

Nathan Setera en Kelly Hendricks

Worcester Gimnasium

Anika Saayman en FG du Toit

Hoërskool Piketberg

Abigail Coetzer en Kobus Nel

Hoërskool Kathu

Monique Terblanché en Zander van der Westhuizen

Hoërskool Eldoraigne

Monet Olivier en Jordan Joubert

Hoërskool Waterkloof in Pretoria

Erik van der Walt en Anelia du Plessis

Hoërskool Ellisras

Kelly Stone en Zander Stolz

Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark

Jolène Lottering en Shawn Dreyer

HTS Middelburg

Vanette Naudé en Pieter Greeff

Elizabeth Conradie Skool in Kimberley

Markus Evert en Deané Maritz

HTS Tom Naude in Polokwane

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.