Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
NUWE FOTO'S: Lesers spog met hul matrieks se afskeidfoto's

Matrieks dwarsoor die land neem nou afskeid van hul skoolloopbane voor die eindeksamen afskop. 

En Netwerk24-lesers is met reg trots op hul kroos.

Foto's van ons lesers se kinders by hul matriekafskeide stroom steeds in.

  • Wil jy jou kind se foto's ook vir ons stuur? Klik hier.
  • Ons ontvang tans baie foto's van ons lesers en dateer hierdie artikel gereeld op. As ons nog nie jou kind se foto's opgelaai het nie, doen ons dit so gou as moontlik.

KYK OOK: Hier is die foto's ons Woensdag en Donderdag gepubliseer het.

Anika Loubser en Jeandre Swanepoel 

Hoërskool Noordheuwel en Hoërskool Monument

Anri McLean en Heinke Lubbe

Hoërskool Merensky in Tzaneen

Jannie Vissen en Carli Pretorius

Hoërskool Duineveld in Upington

Lindsey Valentine

Gansbaai Akademia

Corlia-Maree Louw en Ulrich Pekeur

Hoërskool Bredasdorp

Abigail Huisamen en Zac Kruger

Hoërskool Strand

Bea Visser en Brandon Brand

HMS La Rochelle in die Paarl

Mireldi Loots en Johan Spies

Hoërskool Brandwag in Benoni

Liché Prinsloo

Hoërskool Upington

Hermené Steyn en Stian Swanepoel

Hoërskool Rustenburg

Kaylene Badenhorst en Shaun Wescomb

Hoërskool Goudrif

Keanu Mellet en Aiden Viljoen

Hoërskool Dr. Malan in Meyerton

Jolene Hattingh en Arthur Chater

Hoërskool Oos-Moot in Pretoria

Danika Labuschagne en Tiaan Vermeulen

Hoërskool Bellville

Cameron Grobler en Matthew Cooper

Hoërskool Piet Potgieter in Potgietersrus

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.