Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Omgekrap oor naweek se sport

Die afgelope naweek se sport is seker die meeste in die geskiedenis van die ou Noord-Transvaalse spanne wat hulle verneder is.

Ek voel of ek in isolasie wil gaan, want ek is te skaam om mense wat my ken in die oë te kyk.

Wie was die mees patetiese span die naweek? Die Bulle wat ’n rugbyloesing op die lyf geloop het teen die Haaie, of die armsalige Titans wat die tweede laagste lopietotaal die afgelope tien jaar behaal het?

Meer oor:  Blou Bulle  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.