Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Ondersoek alle staatsdepartemente

Ek verwys na verelde Saterdag (01.09) se voorbladberig "Jan Taks-baas wis min van belasting". Regter Dennis Davis Wat  ‘n spesialis in belastingreg is, het Tom Moyane kaalkop die waarheid vertel.

Intussen het adv. Shaun Abrahams na berig word (14.08) gesê: “Ek sal SA wee wil dien."

Dit lyk egter asof Moyane en Abrahams nie die belange van Suid-Afrika gedien het nie, maar eerder na die pype van die Guptas en die voormalige president gedans.

Dit sal interessant wees as die president al die staatsdepartemente onderwerp aan ‘n kommissie soortgelyk aan die Zondo-kommissie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.