Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Ons het baie krag van Bo nodig . . .

Johan van Wyk, 80 jaar oud op 23 Maart 2019. Baie geluk! Ek het pas jou bedkassiestorie gelees en gesien jy het laas Saterdag 80 geword. Hou aan skryf solank jy kan sien.

Ek het ook Roelof Botha se artikel oor die skrikwekkende plundering deur die Openbare Beleggingskorporasie van ons pen­sioengeld gelees. Skryf gerus volgende keer daaroor.

Om te dink ek het al die jare in stokou motors gery terwyl andere miljarde gevat het.

Ek stuur vir jou my oor­lede suster, Marion, se gediggie “God Promised”. Met dié klomp skurke het ons baie krag van Bo nodig.

Meer oor:  Mystem  |  Johan Van Wyk  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.