Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Ons kort meer hoë woonstelblokke

Prof. Nico Koopman sluit Godsdiens Aktueel op 5 deser af met: “Uiteindelik mik moreel aanvaarbare grondhervorming na ’n ruimte en tuiste van menswaardigheid vir almal.”

Die idee van huise vir almal het blykbaar vasgesteek by enkelwonings – van Hop-huise tot luukse wonings. Dis hoog tyd dat ons ernstig begin dink aan baie hoë woonstelblokke. Planne kan ons kry in Brasilië, Japan, China, ensovoorts. Ons het nie genoeg grond om aan elke huis­gesin ’n enkelwoning te gee nie.

Begin sommer in Kaapstad: Elke gebou wat voortaan binne 40 km van die middestad gebou word, moet minstens 13 verdiepings hoog wees.

Meer oor:  Nico Koopman  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.