Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Ons praat steeds bymekaar verby oor gays, kerk

Pieter de Jager se kommentaar (04.03) op ds. Elmarie Dercksen se bydrae in “Woord en Perspektief” (03.03) en die berig waarin ds. Piet Fourie aangehaal word (03.03), het betrekking.

Ek maak in alle beskeidenheid enkele opmerkings:

Ds. Dercksen se bydrae is deurspek van die inhoud van God se Woord en wil vir ons lewe: liefde. Ds. Fourie beroep hom op die Woord, maar bied geen teks aan nie.

Die Bybeltekste oor die saak wys die gewraakte aktiwiteit ten sterkste af.

Die sinodale besluit (2015) handel oor ongesensureerde belydende lidmate van die kerk in ’n durende en liefdevolle verhouding.

Nie een van die Bybeltekste handel oor die mense waarvan die sinodale besluit praat nie

So praat ons steeds by mekaar verby. . .

Meer oor:  Mystem  |  Gays  |  Briewe  |  Kerk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.