Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Onthou, konteks is altyd belangrik

Ek het vir prof. Anton van Niekerk so ’n jaar of wat gelede, toe hy gewonder het hoe hy vir sy kleinkinders die sonde van apartheid moes verduidelik, gesê hy moet begin deur vir hulle te vertel van die Afrikaner se stryd om vry te wees – die trek met ossewaens, die Anglo-Boereoorlog en al die swaarkry wat daarmee gepaardgegaan het.

Hy het my nie hierop geantwoord nie. Ek wil glo dat die professor die begrip “konteks” verstaan. Daar moet dus ander motiewe wees hoekom hy steeds volhou om die Afrikaner oor sy apartheidsondes te straf.

Hy het my nie hierop geantwoord nie. Ek wil glo dat die professor die begrip “konteks” verstaan. Daar moet dus ander motiewe wees hoekom hy steeds volhou om die Afrikaner oor sy apartheidsondes te straf.Hoe die Afrikaner uit niks uit opgestaan het en deur harde werk, sonder bevoorregting of bemagtiging, so sterk geword het dat hy die bewind kon oorneem.

Dan vra hy hulle – nadat hy alles in detail vertel het, ook dat die Afrikaner die beleid van afsonderlikheid van die Engelse geërf het – of hulle dink dat hul voorsate so dom sou wees om ’n stelsel wat die enigste waarborg vir hul swaar verdiende vryheid sou wees bloot om menslikheidsredes sou afskaf.

Hy het my nie hierop geantwoord nie. Ek wil glo dat die professor die begrip “konteks” verstaan. Daar moet dus ander motiewe wees hoekom hy steeds volhou om die Afrikaner oor sy apartheidsondes te straf.

Meer oor:  Anton Van Niekerk  |  Briewe  |  Penkop-Monument  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.