Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Ontmasker pedofiele gouer

Na aanleiding van die berig oor vermeende pedofiel se afsterwe op Worcester (13.02).

Dit is vir my onverstaanbaar dat die “slagoffers” van pedofiele altyd jare ná die gebeurtenis skielik uitkom met hul stories! Die beweerde “pedofiele” is dan al reeds in gevorderde jare en sommige van hulle is ook al sieklik.

Watter groot skok moet dit vir familie en vriende wees as dié stories aan die lig kom?

Indien jy ’n slagoffer is van ’n pedofiel, gaan dadelik polisie toe, moenie bekommerd wees oor jou ouers nie, hulle sal jou bystaan deur alles.

Hoe gouer jy daarmee uitkom, hoe gouer kan die skuldige aan die pen ry.

Meer oor:  Mystem  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.