Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Oor afskeep van rugby is ons eens

Ek dink Chris Heiberg van Gordonsbaai – “ ‘Goedkoper’ TV-sokker is onbillik” (10.01) – is dalk wat betref politiek, status, geletterdheid, finansies, godsdiens, tradisie, ensovoorts beter daaraan toe en heeltemal verskillend van my.

Ek woon nie in ’n gegoede woonbuurt in Franschhoek nie. Ek is nie hoogs gekwalifiseerd nie. Ek is ’n gewone werker wat ’n minimum salaris verdien. Ek is ’n sogenaamde bruin mens met ’n Verenigende Gereformeerde Kerk-agtergrond.

Maar ons (ek en Heiberg) deel dieselfde sentiment dat ons as gewone Suid-Afrikaanse rugbyliefhebbers onnodig gestraf en sokkerliefhebbers hul gunstelingsport op ’n silwer skinkbord aangebied kry.

Meer oor:  Mystem  |  Brief  |  Rugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.