Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Opskrifte wys JZ kry tog voorkeur

Twee verskillende opskrifte in Beeld (21.07) het my aandag getrek en na my asem laat snak.

Die een lees: “Uitstel in Zuma se saak klein prys om te betaal”.

Die ander een lees: “Polisielid 50 j. opgelê vir korrupsie, diefstal”.

Die een is amper soos om ’n pofadder met ’n vangstok versigtig op te tel, ’n tydjie in ’n glaskas te hou en later in die veld vry te laat. Die ander soos om ’n lastige huisvlieg met ’n skoot bokhael te skiet. “Bam!”

Meer oor:  Jacob Zuma  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.