Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
‘Pienk boekies’

Ek verwys na Daniel Hugo se brief.

Hugo kom tot die slotsom dat “(. . .) Lux Verbi en die samesteller, Cas Vos, die hele Afrikaanse digkuns in een klap (seker met ’n nat hand) gekers­ten” het.

Die enigste rede waarom die term “Christelik” in die bundel se titel opgeneem is, is (myns insiens) finansieel. Lux Verbi weet dat die oomblik as jy terme soos “Christelik”, “Christen”, “godsdiens”, ensovoorts, in die publikasie se titel plaas, word dit ’n “pienk boekie” wat goed verkoop. Die kenmerk van dié boekies is dat dit nie vir eie gebruik gekoop word nie, maar as geskenke gekoop word met geen aanduiding of die ontvanger dit wil/sal lees nie. Aan die nuut gekerstende Afrikaanse digters (Breyten uitgesluit), welkom in die pienkboek-genre.

Meer oor:  Daniel Hugo  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.