Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Pieter Verster gee goeie antwoorde

Binne die diskoers in Beeld oor dr. Ben du Toit se boek is die bydrae in By (9.01) van Pieter Verster myns insiens die regte teologiese verantwoording in ons Christelike geloof. Verster neem op ’n akkurate en onbevooroordeelde manier Du Toit se argumente op.

Dan kom die hoogtepunt in sy artikel: “Maar is dit alles waar?”

Hy grond sy siening op God se liefde vir mense soos dit in Jesus se lyding en sterwe aan die kruis openbaar is. Die liefde van God vir ons is die hart van die evangelie.

By die eerste sinode in 325 n.C. by Nicea het Athanasius van Alexandrië hierdie liefdesetiek bepleit. Daaraan hou ek vas.

Meer oor:  Geloof  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.