Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Plan vir geboue uit koloniale era

Die regering se besluit om alle simbole en standbeelde uit die koloniale en apartheidsera te verwyder en na sogenaamde temaparke te skuif het betrekking.

Geboue uit hierdie eras kan nie geskuif word nie en sal ook nie gesloop kan word nie.

Ek stel voor dat daar by sulke geboue, soos die Uniegebou, die parlement, die Voortrekkermonument en die Kaapse Kasteel, ’n kennisgewing in Engels en die plaaslike swart tale geplaas word wat aandui dat die onderskeie geboue in die koloniale of apartheidsera gebou is.

Dit sal dan die huidige geslag Suid-Afrikaners en buitelandse toeriste kan inlig dat die geboue in daardie eras opgerig is.

Meer oor:  Pretoria  |  Voortrekkermonument  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.