Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Polisie doen puik werk ná moord op egpaar

Baie dankie aan die Valke, die polisie se speurtak in Boshof, die taktiese reaksie-eenheid en die ander polisie-eenhede vir hul flinke werk en die inhegtenisneming van die vermeende moordenaars van Sakkie en Ina van der Berg.

Ons is trots op julle almal wat hierdie deurbraak só vinnig ná dié plaasmoorde gemaak het.

Nou plaas ons die hoop op die amptenare in die regstelsel, dat hulle ook sulke voortreflike werk sal doen.

Meer oor:  Sakkie Van Der Berg  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.