Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Pret waar tale mekaar ontmoet

Jan Coetzee en Johann Maarman vertel van ’n paar oulike ofte wel “leuke” oomblikke waar Nederlands en Afrikaans mekaar ontmoet.

Zelf van Nederlandse afkomst, kan ek my hierdie soms ongemaklike “foutjes” heel goed “indenk”.

Ná meer as 50 jaar in hierdie land, sal ek byvoorbeeld langs iemand of “naast” iemand gaan sit.

Afrikaans met een knipoog, de leukste woorden, uitdrukkingen en zegswyzen van de Afrikaanse taal (versamel deur Peter en Gaby Beekmans, uit Oisterwyk, 2014) behoort Coetzee, Maarman en ander belangstellendes te amuseer! E-pos: peter.beekmans@planet.nl

Geniet die boek!

Meer oor:  Johann Maarman  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.