Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Prof. Sampie is uit voeling met taks

Prof. Sampie Terreblanche se artikel bevestig dat hy moontlik steeds “ ’n vreemde verskynsel uit die buitenste ruimte is”.

Hy is uit voeling met die reeds swaar belaste belastingbetalers. Dit is onverskillig om te praat van nuwe of verhoogde belastings in ’n tyd waarin die ANC ons belastinggeld vermors, steel en gebruik vir korrupsie.

As ’n landsburger wat gereeld my belasting betaal, is dit eenvoudig buite die kwessie. Ek het genoeg gehad!

Meer oor:  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.