Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Puma-nederlaag wys skrumreël is belaglik

Die wedstryd in die Superrugby Unlocked-reeks tussen die Pumas en die Stormers het nogmaals getoon hoe belaglik die reël is waarvolgens ’n strafskop toegeken word teen ’n span wat in die skrum teruggestoot word, selfs al het die skrumskakel van die span aan wie die strafskop toegeken is, reeds die bal in hand.

In die wedstryd het dié reël etlike strafskoppe aan die Stormers besorg wat van die uitslag van die wedstryd ’n siek grap gemaak het.

My neutrale mening is die Pumas was verreweg die beste span, maar dié reël het hulle grootliks gekelder.

Meer oor:  My Stem  |  Stormers
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.