Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Pyn van Bosoorlog gaan nooit weg

Ek lees Saterdag Dana Snyman se rubriek oor die vrou in Vredenburg se Wimpy. Hoe troos ’n mens, hoe verwoord jy jou eie seer oor dít wat jare gelede in Angola gebeur het? Soveel jong manne het nooit weer huis toe gekom nie; hoe gaan die pyn ooit weg? Weet dat Hy elke traan sien, dat net Hy alleen die hartseer sug van ’n gebroke hart ken.

Meer oor:  Dana Snyman  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.