Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Raak ontslae van kwotas in sport

Ek lees hoe Bavuma en Philander kla oor die “kwota”-stigma en dat hulle hulself nie as “kwotaspelers” beskou nie. Daar is seker niemand wat méér met hulle saamstem as ek nie. Hulle is albei briljante spelers.

My vraag aan diegene wat onverdiend hierdie naamplaatjie om die nek gehang word, bly: Wat doen julle daaraan om die kwotagrappie te stop?

Net so verkeerd as wat apartheid se uitsluiting van spelers was, is die huidige kwotastelsel.

Meer oor:  Mystem  |  Brief  |  Kwotas
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.