Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Rassie se kritici moet hul koppe in skaamte sak

Die Springbokke se wêreldsege is ’n duidelike teken dat transformasie, soos toegepas deur Rassie Erasmus, die afrigter, uitstekende resultate gelewer het.

Dit is ook ’n duidelike les vir politici om saam te werk om die beste vir Suid-Afrika te beding, en eiebelang agter te laat.

Dit is ’n oorwinning vir die mense van die land wat daarop wys dat as Suid-Afrikaners onder druk saamstaan, hulle sterk staan en as ’n span bokant eie vermoëns presteer.

Dit is ook ’n duidelike les vir politici om saam te werk om die beste vir Suid-Afrika te beding, en eiebelang agter te laat.

Ná die Springbokke se oorwinning behoort diegene wat so teen Erasmus se keuses beswaar gemaak het, en hulle aan die span as ondersteuners onttrek het, hul koppe in skaamte te laat sak!

Meer oor:  Rassie Erasmus  |  Briewe  |  Mystem  |  Transformasie  |  Springbokke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.