Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Regbank onder skoot – wat nou?

Nou ja, daar gaan ons al weer, en weer en weer, maar John Hloph­e, die agbare regter-president van die hooggeregshof in Kaapstad, is oënskynlik vasgelym in sy stoel.

Met al die regters te bang om die Hlophes die stryd aan te sê, is dit geen wonder nie dat die hooggeregshof in Kaapstad skynbaar misdadigers beter dien as wat hy die goeies dien.

Die regbank wankel al jare, en die agbare regters is bang. Die regshoeksteen van vreesloos, sonder bevoordeling of vooroordeel, is geskend. Waarheen nou?

Meer oor:  John Hloph­E  |  Lesersbrief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.