Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Resensie van boek oor NG Kerk te subjektief

Oor dr. André Bartlett se resensie van Jean Oosthuizen se boek Die opkoms en ondergang van die NG Kerk (04.02):

(Is daar so bietjie geplagiariseer? The Rise and Fall of the Third Reich.)

Uit vroeëre berigte en geskrifte weet ons dié resensent en skrywer is voëls van eenderse vere, en daarom is die resensie van die subjektiewe siening van die skrywer ongelukkig ook te subjektief om regtig van waarde te wees. ’n Resensie deur ’n teoloog met ’n meer Bybels gefundeerde (en minder persoonlike) siening sou meer gewig gedra het. Dalk kan so ’n resensie ook geplaas word.

Ek sal die boek voorlopig nie koop nie en dit slegs lees as ek dit present kry.

Meer oor:  Ng Kerk  |  Bloemfontein  |  Brief  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.