Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
SA skeidsregters ook al onder skoot

Die aanhaling “Dit lyk vir my daar is ’n behoefte om ’n vyand te hê. Iemand om teen te baklei .” by die artikel “Moenie die verlede herhaal”(07.11) verwys. Ek het dadelik gedink: “Agge nee, Danny Titus, moet jy ook nou mond oor skeidsregters uitspoel! Gelukkig was hulle nie onder skoot in sy “Moenie die verlede herhaal”. Terloops, was dit nie Suid-Afrika se top-skeidsregter wat die arme Skotte in 2015 in ’n Wêreldbeker-halfeindstryd beduiwel het nie? Vra maar net!

Meer oor:  My Stem  |  Danny Titus
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.