Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
SAUK vervolg verswakte bejaarde

Die SAUK dreig om my pa aan invorderaars te oorhandig. Hy is in Flamwood Frail Care, Klerksdorp.

Hy is 100 jaar oud. Hy het Alzheimer­ se siekte, gevolglik demensie, en is doof en blind.

Hierdie inligting is verskeie kere per e-pos aan die SAUK gestuur, sonder sukses.

Ek sal dit waardeer indien u hierdie brief kan plaas sodat mense in die afdeling vir TV-lisensies kan kennis neem van wat aangaan.

Meer oor:  Lesersbrief  |  Sauk  |  Bejaarde
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.