Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Scholtz het mense aan dink gesit

Vernuwing moet nooit geringskat word nie, maar dit was tog met ’n groot mate van teleurstelling dat van dr. Leopold Scholtz self verneem moes word dat Sake van die Dag op 24 September 2020 “ná 33 jaar die laaste keer” verskyn het (24.09).

Dit was een van die rubrieke waarna lesers met reg oor die jare kon uitsien. Almal sou nie noodwendig met alles saamstem wat Scholtz vurig bepleit of as siening gehuldig het nie. Tog het hy daarin geslaag om ons gedagtes te prikkel en aan die dink te sit!

Een van die groot bydraes wat hy gelewer het was sy passie vir Afrikaans en die erns waarmee hy die “afvalliges” tereggewys het. Daarvoor sê ons vir hom baie dankie!

Meer oor:  Leopold Scholtz  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.